KYK | Karooboere dankbaar oor reën vir Kersfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die plaaspad na Lekkeroog was toe onder water. Foto: Alida Vlok
Die plaaspad na Lekkeroog was toe onder water. Foto: Alida Vlok

Boere van die Noord-Kaap wat vir tussen vier en sewe jaar intense droogte ervaar het, het Woensdag gejuig oor wydverspreide reën in die Karoo-Hoogland- en Hantam-streke.

Hulle mág nou maar met moddervoete in die huis kom, want dit reën vir die eerste keer in sewe jaar ordéntlik op hul plaas naby Sutherland, sê Adri Vlok, ’n berader en boervrou van dié omgewing.

“Net so stadig soos wat die reën ons bekruip het, so skielik val hier nou reën op reën!” sê Vlok oor die 60 mm wat Woensdag binne ’n uur op hul plaas geval het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos