Nasionale rampdroogte in 3 provinsies verklaar

akkreditasie
Hartseer tonele van dierevrektes is kenmerkend van die voortslepende droogte in groot dele van die Noord-, Wes- en Oos-Kaap. Dié foto is in die Kalahari geneem. Foto: Anena Burger
Hartseer tonele van dierevrektes is kenmerkend van die voortslepende droogte in groot dele van die Noord-, Wes- en Oos-Kaap. Dié foto is in die Kalahari geneem. Foto: Anena Burger

Die pleidooie om droogtehulp vir boere in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap wat steeds onder die voortslepende droogte gebuk gaan, is uiteindelik gehoor.

Agri SA het Woensdag in ’n verklaring gesê hy verwelkom die nasionale droogterampverklaring wat Dinsdag deur dr. Mmaphaka Tau, hoof van die nasionale rampbestuursentrum, gepubliseer is.

Hoewel dele van die Noord-, Oos- en Wes-Kaap droogtehulp van staatsdepartemente ontvang het, is daar steeds dringend finansiële ondersteuning nodig om plaaslike ekonomieë te red en die oorblywende kernkuddes se oorlewing te verseker, sê Agri SA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.3%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.83
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,807.36
-0.6%
Silwer
22.99
-2.2%
Palladium
2,271.00
-2.7%
Platinum
1,018.00
-1.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,799
-0.8%
Alle aandele
73,211
-0.8%
Hulpbronne 10
74,827
-0.6%
Industriële 25
90,216
-1.4%
Finansiële 15
14,948
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos