NMB: Groot geskarrel vir tenk of boorgat voor ‘Dag Zero’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Daar is ’n skerp styging in die vraag na watertenks, asook die sink van huishoudelike boorgate, in Nelson Mandelabaai (NMB) en Kouga.

Sowel die NMB as Kouga is in die kloue van ’n voortslepende droogte en loop die gevaar van ’n naderende “Dag Zero”.

Die maatskappy EC Tanks sê hy het binne minder as ’n week 335 bestellings vir watertenks uit onder meer Gqeberha, Jeffreysbaai, Humansdorp, Kariega (Uitenhage) en Despatch ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.51
-0.7%
Rand - Euro
16.78
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.01
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,838.78
+0.6%
Silwer
21.52
+1.7%
Palladium
1,929.00
+2.6%
Platinum
915.50
+0.4%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,400
+2.4%
Alle aandele
67,728
+2.1%
Hulpbronne 10
65,980
+2.4%
Industriële 25
79,469
+3.8%
Finansiële 15
15,446
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos