NMB-metro: Lae damvlakke ‘is ’n krisis’

akkreditasie
Indien Kaapstad se damme in April opdroog en nie meer kraanwater kan lewer nie, kan dit maande duur voor waterdienste in die meeste woonbuurte hervat sal word. Die Wêreld­natuurfonds waarsku dat die damvlakke moontlik eers teen Augustus ná die winterreën kan styg. Foto: Theo Jeptha
Indien Kaapstad se damme in April opdroog en nie meer kraanwater kan lewer nie, kan dit maande duur voor waterdienste in die meeste woonbuurte hervat sal word. Die Wêreld­natuurfonds waarsku dat die damvlakke moontlik eers teen Augustus ná die winterreën kan styg. Foto: Theo Jeptha

Die Nelson Mandelabaai-metro gaan strenger maatreëls begin instel om water te bespaar, aangesien daar net 20% bruikbare water in die vier hoofopgaardamme oor is.

Die gekombineerde damvlakke is 39,6%, maar die oorblywende 10% water kan nie uit die damme gepomp word nie, weens sediment wat in die water opbou.

Die metro se grootste bron van kommer is die Impofu-dam, (waaruit die metro die meeste van sy water kry) wat tot onder 20% gedaal het. Die Impofu-dam is nou 19,2% vol teenoor 19,7% verlede week.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 215/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.04
+0.7%
Rand - Pond
19.98
-0.4%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,827.09
+0.2%
Silwer
21.75
+0.6%
Palladium
2,022.64
-0.2%
Platinum
945.86
-0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,290
+1.3%
Alle aandele
70,054
+1.2%
Hulpbronne 10
72,576
+1.0%
Industriële 25
78,409
+1.7%
Finansiële 15
16,047
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos