2 200 mediese poste wat kom ‘te min’

akkreditasie
Ministers Ebrahim Patel, Nhlanhla Nene, President Cyril Ramaphosa, minister Pravin Gordhan en minister Zwli Mkize by die bekendstelling van Ramaphosa se stimuluspakket. Foto: Deaan Vivier
Ministers Ebrahim Patel, Nhlanhla Nene, President Cyril Ramaphosa, minister Pravin Gordhan en minister Zwli Mkize by die bekendstelling van Ramaphosa se stimuluspakket. Foto: Deaan Vivier

Die 2 200 nuwe aanstellings van mediese personeel wat belowe is deur pres. Cyril Ramaphosa is welkom, maar ’n druppel aan die emmer in die lig van die omvang van die probleme in die departement van gesondheid.

Volgens die verpleegvakbond Denosa is daar net wat verpleërs betref ’n tekort aan 45 000 poste in die land.

“Dit (die aankondiging) is welkome verligting, maar dit gaan definitief nie effektief wees in ag genome die getal vakatures nie,” sê Sibongiseni Delihlazo, Denosa-woordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.60
-0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,851.30
+0.5%
Silwer
23.91
-0.3%
Palladium
2,201.00
+2.5%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos