’n Studie het getoon die aappokke-virus wat tans voorkom, muteer vinniger as wat verwag is en kan aansteekliker wees.
Luidens navorsing wat in die vaktydskrif Nature Medicine gepubliseer is, het navorsers in Portugal bevind monsters van die aappokkevirus wat tans die ronde doen, toon dat dit tot 12 keer vinniger muteer en moontlik ’n “versnelde evolusie” ondergaan.