AfriForum veg voort in stryd vir ivermektien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barend Uys
Barend Uys

AfriForum het Vrydag aansoeke ingedien om twee groot rolspelers in die stryd teen Covid-19 te dwing om bewyse voor te lê van onafhanklike studies wat toon ivermektien kan nié in die voorkoming en behandeling van Covid-19 gebruik word nie.

AfriForum het die aansoeke kragtens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ingedien om toegang te verkry tot die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) en die ministeriële advieskomitee (MAK) oor Covid-19 se inligting oor ivermektien.

Die advieskomitee sê egter die bewyse om die gebruik van ivermektien te ondersteun is “regtig swak”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos