Covid-19 eis koshuis-matrone van Oranje

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jené Marais (45), jare lange matrone van die Joostehuis-koshuis by Oranje Meisieskool in Bloemfontein, is Maandag aan Covid-19 dood. Foto: Verskaf
Jené Marais (45), jare lange matrone van die Joostehuis-koshuis by Oranje Meisieskool in Bloemfontein, is Maandag aan Covid-19 dood. Foto: Verskaf

Die koshuismatrone van Joostehuis van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) is Maandag in Bloemfontein aan Covid-19 dood.

Jené Marais (45), wat agt jaar lank die koshuismatrone van Joostehuis was, is in die hoësorgeenheid van die Universitas Hospitaal dood. Sy het onder meer veelvuldige orgaanversaking gehad.

Niel Theart, wat saam met sy vrou, Marelee, die afgelope ses jaar Joostehuis se koshuisouers is, sê dit is ’n groot skok vir die koshuisgemeenskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 168/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.04
+0.7%
Rand - Pond
19.86
+0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.55
+0.3%
Silwer
21.67
+0.2%
Palladium
2,019.60
-0.4%
Platinum
947.11
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,496
0.0%
Alle aandele
69,212
0.0%
Hulpbronne 10
71,854
0.0%
Industriële 25
77,093
0.0%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos