Dag 2 van inentings in VS ’n fiasko

akkreditasie
Vader Gift van Staden (58), lid van die wetgewer in die Noord-Kaap, is Maandag ingeënt.
Vader Gift van Staden (58), lid van die wetgewer in die Noord-Kaap, is Maandag ingeënt.

Die tweede dag van fase 2 van die inentings teen Covid-19 in die Vrystaat was ’n groter fiasko as dag 1. Die Vrystaatse departement van gesondheid kon geen antwoorde gee oor hoekom die reëlings vir die inentings vir mense bo 60 so vrot is nie.

Inwoners van Bloemfontein is Dinsdag aangespreek omdat hulle nie Maandag vir die inentings geregistreer het nie en aangesê dat hulle weer vir Maandag 24 Mei moet registreer.

Dít terwyl die departement hulle nooit laat weet het dat die Universitas-hospitaal nie op Maandag 17 Mei gereed sal wees vir inentings nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,840.13
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.00
0.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos