Deel

Dokters sê R60 om jou in te ent is te min

akkreditasie
Dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Saama). Foto: Deon Raath
Dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Saama). Foto: Deon Raath

Die regering se ondeurdagte besluit om slegs R60 per inenting te betaal gaan sy planne vir massa-inentings teen Covid-19 in die wiele ry, sê dokters.

Dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama), sê dié besluit is belaglik omdat dit bloot nie vir dokters haalbaar gaan wees om hul praktyke as inentingspersele te registreer nie.

“Mense ouer as 60 is gevra om op die regering se elektroniese entstofstelsel (EVDS) vir koronavirusinspuitings te registreer vir fase 2 van die inentingsprogram. Die aanduiding is dat die regering slegs R60 per inenting sal betaal as ’n vaste tarief vir praktyke wat by die departement van gesondheid geregistreer is. Die R60-tarief geld vir alle praktyke wat as inentingspersele geregistreer is. Dit maak nie saak of dit apteke, dokters of verpleegsters is nie.” Die tweede fase sal na verwagting op 17 Mei begin wanneer die inenting van gesondheidswerkers (fase 1) hopelik afgehandel sal wees. Die fases kan moontlik oorvleuel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos