Eise vir mediese nalatigheid in Gauteng ‘dui op ernstige probleme’

akkreditasie
Die versekeraar Liberty verwag ’n skerp toename in eise weens die Covid-19-pandemie.  Foto: Pixabay
Die versekeraar Liberty verwag ’n skerp toename in eise weens die Covid-19-pandemie. Foto: Pixabay

Die buitensporige getal eise weens mediese nalatigheid teen die Gautengse gesondheidsdepartement is weens die diepgewortelde mislukking van die gesondheidsorgstelsel.

Dit is die mening van dr. Mvuyisi Mzukwa, ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV), oor die eise van R1,6 miljard vir mediese nalatigheid wat die afgelope boekjaar teen die departement van gesondheid in Gauteng ingestel is.

“Die mislukking is sentraal tot hierdie eise. Ons weet al lank dat die gesondheidstelsel nie genoeg mediese personeel het nie. Dit het ’n impak op die tipe sorg wat mense ontvang,” het Mzukwa Vrydag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos