Ent jou in, sê Flip Buys en kie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het Vrydag sy eerste dosis Pfizer-entstof gekry.
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het Vrydag sy eerste dosis Pfizer-entstof gekry.

Nadat die Solidariteit Beweging besef het hul eie lede is krities oor die effektiwiteit van Covid-19-entstowwe het die organisasie ’n reusepoging van stapel gestuur om lede te oortuig om hulle wel te laat inent.

Die poging word ondersteun deur ’n verslag “Entstowwe – hinder of hulp?” opgestel deur die Solidariteit-navorsingsinstituut, wat oortuigend aantoon dat jou grootste risiko is om nie die entstof te neem nie. Die kanse op newe-effekte wat soveel mense op hol het, is weglaatbaar klein.

Navorsers het data uit 100 lande ontleed en bevind in lande soos Israel, Engeland en Hongarye is daar ’n direkte verband tussen die toedien van entstowwe en ’n afname van infeksies, hospitalisasie en sterftes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos