Deel

Gauteng: 36 237 wag op operasies in staatshospitale

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto het ’n operasie-waglys van meer as 10 000 pasiënte.   Foto: Gallo Images
Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto het ’n operasie-waglys van meer as 10 000 pasiënte. Foto: Gallo Images

Staatspasiënte in Gauteng kan tot vyf jaar wag om sommige soorte operasies te kry en daar is ’n “verstommende” 36 237 pasiënte op ’n waglys vir operasies, sê Jack Bloom, DA-woordvoerder oor gesondheid in die provinsie.

Nomantu Nkomo-Ralehoko, die provinsie se LUR vir gesondheid en welstand, het dié syfers in ’n geskrewe antwoord aan hom gegee ná vrae van hom in die Gautengse wetgewer.

Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto het die langste waglys van 10 900 pasiënte; van wie 1 777 pasiënte vier jaar en vyf maande gaan wag vir heup- en knievervangings, sê Bloom in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 47/4
Cricket Club of Dibrugarh 1/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 18/2
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.54
-0.1%
Rand - Pond
22.72
+0.1%
Rand - Euro
19.86
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.40
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
982.97
+1.5%
Palladium
1,411.48
-0.4%
Goud
1,977.43
-0.1%
Silwer
22.49
-0.2%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos