Gautenger se hel met gewas so groot soos sy gesig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bennie de Lange by sy vrou, Elize, wat elke dag die vier verbande wat hulle het, was om sy wond te verbind. Sy slaap byna niks nie omdat sy bang is hy verstik.  Foto: Jana Smit
Bennie de Lange by sy vrou, Elize, wat elke dag die vier verbande wat hulle het, was om sy wond te verbind. Sy slaap byna niks nie omdat sy bang is hy verstik. Foto: Jana Smit

Wat ’n jaar gelede begin het as ’n “swartkoppie” op Bennie de Lange (64) van die Vaaldriehoek se linkerwang, het sedertdien tot ’n reusegewas op sy gesig gegroei.

So gevoelig is die gewas van sowat 14 cm lank en 11 cm breed dat hy nie meer vaste kos kan eet nie. Hy lewe die afgelope ses maande van dun sop, roomys, fyn ys en vloeistowwe wat hy deur ’n strooitjie drink.

Plastiese chirurge het die afgelope week aan Rapport gesê die gewas blyk kwaadaardig te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos