Owerhede in Gauteng tevrede met inentings op dag 3

akkreditasie
Dennis Adonis (70) van Florida is Woensdag by die Discoverers-gemeenskapsgesondheidsentrum ingeënt. Foto: Brümilda Swartbooi
Dennis Adonis (70) van Florida is Woensdag by die Discoverers-gemeenskapsgesondheidsentrum ingeënt. Foto: Brümilda Swartbooi

Die provinsiale regering van Gauteng is tevrede met die begin van die volgende inentingsprogram.

Fase 2, vir mense van 60 jaar en ouer, en 1B vir gesondheidswerkers, het Maandag begin.

Vuyo Mhanga, woordvoerder van die Gautengse premier, skryf in ’n verklaring die inentingsprogram het by 24 inentingspersele en 11 ouetehuise begin. Teen Dinsdag is 8 060 mense by ouetehuise en gesondheidsfasiliteite ingeënt. Tot op hede is altesaam 134 420 mense, insluitende gesondheidswerkers, in die provinsie ingeënt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.08
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,811.99
-0.4%
Silwer
23.24
-1.2%
Palladium
2,360.65
+1.1%
Platinum
1,036.28
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,623
-1.1%
Alle aandele
73,014
-1.1%
Hulpbronne 10
74,804
-0.6%
Industriële 25
89,900
-1.7%
Finansiële 15
14,846
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos