Deel

GRAFIKA: Covid-19 eis meer as TB en diabetes saam

akkreditasie
Die Lawley-brandweerstasie in Lenasia in Gauteng word as ’n inentingsentrum teen Covid-19 gebruik. Foto: Gallo Images/Sharon Seretlo
Die Lawley-brandweerstasie in Lenasia in Gauteng word as ’n inentingsentrum teen Covid-19 gebruik. Foto: Gallo Images/Sharon Seretlo

Meer mense in Suid-Afrika is die afgelope jaar aan Covid-19 dood as aan die twee siektetoestande – tuberkulose (TB) en diabetes – wat volgens die jongste statistieke die meeste sterftes veroorsaak.

En dit is net op die amptelik bevestigde Covid-19-sterftesyfer gegrond. As die oormaatsterftesyfer ook in ag geneem word, kan die werklike Covid-19-sterftesyfer tot drie keer hoër wees.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) se jongste sterftestatistieke – dié van 2018 – is in Junie vanjaar bekend gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos