Deel

Vakbond beskuldig Gautengse departement van uitbuiting, nepotisme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van Haitu beskuldig die Gautengse departement van gesondheid van uitbuiting en nepotisme. Hulle eis ook dat hul lede permanent aangestel word.  Foto: Facebook/Health and Allied Workers Indaba Trade Union
Lede van Haitu beskuldig die Gautengse departement van gesondheid van uitbuiting en nepotisme. Hulle eis ook dat hul lede permanent aangestel word. Foto: Facebook/Health and Allied Workers Indaba Trade Union

Lede van die Health and Allied Workers Indaba Trade Union (Haitu) in Gauteng beskuldig die provinsiale departement van gesondheid van uitbuiting en nepotisme.

Motalatale Modiba, woordvoerder van die Gautengse departement van gesondheid, sê egter dat “bewerings van nepotisme aansienlike bewyse vir verdere ondersoek vereis”.

Vakbondlede het Maandagoggend na die kantore van Panyaza Lesufi, Gautengse premier, opgeruk om ’n memorandum van hul eise en griewe te oorhandig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos