KYK | Herrie by Dr. Harry oor ‘ongepoetste’ arts

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Deon Mjethu van die Dr Harry Surtie-hospitaal het hom Saterdagoggend vervies vir Walter Edick, 'n inwoner van Upington, wat hom daarvan beskuldig het dat hy nie deernis met sy pasiënte toon nie. Foto: Skermgreep
Dr. Deon Mjethu van die Dr Harry Surtie-hospitaal het hom Saterdagoggend vervies vir Walter Edick, 'n inwoner van Upington, wat hom daarvan beskuldig het dat hy nie deernis met sy pasiënte toon nie. Foto: Skermgreep

Die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement ondersoek ’n voorval Saterdag in die Dr. Harry Surtie-hospitaal in Upington waar ’n dokter hom glo vervies het toe hy daarvan beskuldig is dat hy nie deernis met pasiënte toon nie.

In ’n stadium het veiligheidswagte ook tussenbeide getree.

Walter Edick sê hy het sy vrou Saterdagoggend na die ongevalle-eenheid van die hospitaal gebring. “Sy het die dokter (Deon Mjethu) gegroet, maar hy was kortaf en het neerhalend met haar gepraat.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos