Indië-variant tref SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
A nurse assists a patient suffering from coronavirus disease (COVID-19), in an intensive care unit inside a hospital in Amman, Jordan June 1, 2021. Picture taken June 1, 2021. REUTERS/Alaa Al Sukhni
A nurse assists a patient suffering from coronavirus disease (COVID-19), in an intensive care unit inside a hospital in Amman, Jordan June 1, 2021. Picture taken June 1, 2021. REUTERS/Alaa Al Sukhni

Die gevreesde en hoogs aansteeklike Indiese variant van Covid-19 het na Suid-Afrika versprei en is die waarskynlike dryfveer agter die massiewe toename in Covid-19-gevalle in Gauteng.

En hef aan lê voor: Die eksponen­siële groei van infeksies in Suid-Afrika se digsbevolkte provinsie gaan ongetwyfeld na die res van die land uitbrei, sê mediese kenners.

“Dis nag, mense gaan op strepe doodgaan omdat daar nie vir hul (hospitaal)beddens is nie,” het dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama), Vrydag gewaarsku.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.54
+0.6%
Rand - Euro
17.10
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,808.47
-0.6%
Silwer
22.97
-2.3%
Palladium
2,311.00
-1.0%
Platinum
1,031.00
-0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,240
-0.2%
Alle aandele
73,668
-0.2%
Hulpbronne 10
75,549
+0.4%
Industriële 25
90,577
-1.0%
Finansiële 15
15,037
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos