Inwoners van Gqeberha word ingeënt

akkreditasie
’n Inwoner van Gqeberha kry die Pfizer-entstof. Foto: Lulama Zenzile
’n Inwoner van Gqeberha kry die Pfizer-entstof. Foto: Lulama Zenzile

Die departement van gesondheid in die Oos-Kaap het die doelwit gestel om 77 000 senior burgers teen einde Julie teen die koronavirus in te ent.

Dit was ’n blye oomblik vir talle Oos-Kapenaars terwyl hulle by verskeie sentrums tougestaan het om hul inenting teontvang.

In Gqeberha (Port Elizabeth) het talle mense vroeg by die provinsiale hospitaal aangekom. Hier het die prosesse vlot verloop. Die meeste mense was binne 20 minute in en uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.90
-0.1%
Silwer
24.17
+0.1%
Palladium
2,000.00
-0.2%
Platinum
1,028.00
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos