Kommerwekkende tekort aan ambulanse in SA, erken Phaahla

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Die nasionale departement van gesondheid erken daar is ‘n tekort aan ambulanse, maar sê hulle werk daaraan om die saak reg te stel.Foto: Argief
Foto ter illustrasie. Die nasionale departement van gesondheid erken daar is ‘n tekort aan ambulanse, maar sê hulle werk daaraan om die saak reg te stel.Foto: Argief

Daar is ’n nypende tekort aan ambulanse en paramedici in Suid-Afrika, het dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, erken ná ’n vraag in die parlement.

Hy het gereageer op ’n vraag van Haseena Ismail, DA-LP, en gesê die land het ’n tekort van 2 401 ambulanse.

Volgens riglyne moet daar een ambulans vir elke 10 000 mense wees, maar dit is ver van wat die geval in Suid-Afrika is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 174/8
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Dolphins 0
besig om te laai... Regstreeks
Northern Cape 0
Easterns 0
besig om te laai... Regstreeks
Titans 0
Boland 0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 0
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 0
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 0/0
South Western Districts 0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 0/0
Border 0
Rand - Dollar
17.69
+0.4%
Rand - Pond
21.44
-0.0%
Rand - Euro
19.02
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.34
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
982.78
+0.2%
Palladium
1,666.75
+0.4%
Goud
1,884.41
+0.5%
Silwer
22.54
+1.0%
Brent-ruolie
85.09
+1.7%
Top-40
74,242
+0.4%
Alle aandele
80,238
+0.3%
Hulpbronne 10
74,449
-0.4%
Industriële 25
104,417
+0.6%
Finansiële 15
16,483
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos