KYK: Deurrysentrum vir inentings open op VS Cheetahs se tuisveld

akkreditasie
Sr. Margaret Mereko gee die Cheetah-speler Aidon Davis sy inenting. Foto: Linkie Bessinger
Sr. Margaret Mereko gee die Cheetah-speler Aidon Davis sy inenting. Foto: Linkie Bessinger

Vrystaters kan hulself nou op die Cheetahs se tuisveld teen Covid-19-laat inent nadat ’n deurry-inentingsentrum Maandag daar geopen is.

Die Vrystaat Cheetahs is so vasberade dat Suid-Afrikaners hulself moet laat inent dat hulle die parkeerterrein van die Toyota-stadion in Bloemfontein beskikbaar gestel het om die sentrum in samewerking met die provinsiale gesondheidsdepartement te bedryf.

Met die opening van die sentrum het 14 Cheetah-spelers hul moue opgerol om hul eerste dosis van die Pfizer-entstof te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.21
+0.5%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.26
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.27
-0.5%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,781.02
+1.7%
Platinum
962.09
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos