‘Laat jou inent, die derde vlaag is hier’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ivan Kula (65) by die daghospitaal in Delft waar hy hom teen Covid-19 laat inent het. Foto: Verskaf
Ivan Kula (65) by die daghospitaal in Delft waar hy hom teen Covid-19 laat inent het. Foto: Verskaf

Inwoners van Delft in Kaapstad wat reeds teen Covid-19 ingeënt is, raai mense bo 60 aan om hulself so gou moontlik vir die Covid-19-inenting te registreer.

Ivan Kula (65), Catherine Hendricks (75) en Gloria Ruiters (65) meen die winter en die derde vlaag van infeksies maak dit dwingend noodsaaklik dat mense ingeënt word.

Kula sê hy het die inenting gekry, want hy is bang om die virus te kry en in die hospitaal te beland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos