Limpopo-plan: Geen inenting, geen drank

akkreditasie
A person receives a dose of the Oxford University/AstraZeneca vaccine against the coronavirus disease (COVID-19), which is produced in India and marketed as Covishield, at a hospital in Kyiv, Ukraine March 16, 2021. REUTERS/Gleb Garanich
A person receives a dose of the Oxford University/AstraZeneca vaccine against the coronavirus disease (COVID-19), which is produced in India and marketed as Covishield, at a hospital in Kyiv, Ukraine March 16, 2021. REUTERS/Gleb Garanich

Geen inenting. Geen alkohol. Dít is moontlik die voorland van inwoners van Limpopo indien die provinsiale gesondheidsdepartement sy sin kry.

Dr. Phophi Ramathuba, LUR vir gesondheid in Limpopo, het Maandag in ’n onderhoud met die radiostasie Jacaranda FM gesê sy is in gesprek met die alkoholbedryf om die moontlikheid te bespreek dat mense wat nie teen Covid-19 ingeënt is nie, binnekort nie alkohol sal kan koop nie.

Ramathuba het gesê sy besef die keuse om teen Covid-19 ingeënt te word, is tans vrywillig in Suid-Afrika en kan nie op mense afgedwing word nie. Volgens haar is dit egter belangrik om al hoe meer mense aan te spoor om hulself teen die gevreesde koronavirussiekte te laat inent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos