Moenie mense se water sny, vra Sisulu

akkreditasie
Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Foto: Getty Images
Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Foto: Getty Images

Duisende “angstige oproepe” is die afgelope ruk deur die departement van menslike nedersettings, water en sanitasie ontvang oor munisipaliteite wat watertoevoer afsny.

Lindiwe Sisulu, minister van dié departement, het Sondag in ’n verklaring ’n beroep op munisipaliteite gedoen om dié praktyk te staak omdat mense sodoende van hul reg tot toegang tot skoon water ontneem word. Dit beduiwel ook die regering se poging om die verspreiding van Covid-19 te keer.

“Die regering het ’n nasionale veldtog van stapel gestuur om Suid-Afrikaners aan te moedig om hul hande gereeld met seep en water te was om die virus te stuit,” lui die verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.33
+0.0%
Rand - Pond
20.51
+0.7%
Rand - Euro
17.10
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,802.88
-0.9%
Silwer
22.91
-2.6%
Palladium
2,279.00
-2.4%
Platinum
1,023.00
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,882
-0.7%
Alle aandele
73,290
-0.7%
Hulpbronne 10
74,846
-0.5%
Industriële 25
90,322
-1.3%
Finansiële 15
14,991
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos