N-Kaap: Vakbond besorg ‘oor fase 1 nie naby klaar is’

akkreditasie
Maruping Lekwene Foto: Verskaf
Maruping Lekwene Foto: Verskaf

Die sukses van die tweede fase van die inentingsprogram in die Noord-Kaap, wat Maandag begin het, is te betwyfel omdat die teiken van die eerste fase nog nie naastenby bereik is nie.

So meen die vakbond Nehawu, wat sê dat net 478 733 van die 1,25 miljoen gesondheidswerkers landwyd ingeënt is en dat die gesondheidsdepartement slegs sewe dae het om die oorblywende 750 000 in te ent om die eerste fase af te handel.

Zola Saphetha, die algemene sekretaris van Nehawu, sê hulle is nie oortuig daarvan dat die departement die kapasiteit het om ’n parallelle inentingsprogram te bestuur wat daarop sal fokus om vandeesweek die eerste fase te voltooi nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 126/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.48
+0.1%
Silwer
23.72
+1.0%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
993.00
+0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,085
+1.2%
Alle aandele
75,732
+1.0%
Hulpbronne 10
75,135
+0.8%
Industriële 25
96,223
+2.1%
Finansiële 15
15,225
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos