Deel

Nog geen verband tussen sterftes en entstof in SA gevind

akkreditasie
Prof. Helen Rees, voorsitter van Sahpra. Foto: Argief
Prof. Helen Rees, voorsitter van Sahpra. Foto: Argief

In ondersoeke na die dood van 29 mense nadat hulle met ’n Covid-19-entstof ingeënt is, is bevind dat dié sterftes nie met die inentings verband gehou het nie.

Florah Matlala van die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Vrydag op ’n mediakonferensie gesê die ondersoekkomitee oor entstofveiligheid (Nisec) het bevind dat die dood van die betrokke mense toevallig was.

Volgens haar kon ondersoeke na vier sterftes weens onvoldoende inligting nie afgehandel word nie, terwyl ’n verdere 20 sterftes nog ondersoek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.18
+0.1%
Rand - Pond
23.82
+0.2%
Rand - Euro
20.49
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,032.70
+0.7%
Palladium
1,409.07
+0.1%
Goud
1,957.78
-0.3%
Silwer
23.44
-0.7%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,553
-0.1%
Alle aandele
76,764
-0.1%
Hulpbronne 10
69,595
+0.1%
Industriële 25
103,611
-0.3%
Finansiële 15
15,168
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos