Nog 'n geval van aappokke in SA, dui moontlik op plaaslike oordrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

'n Tweede geval van aappokke is in Suid-Afrika aangemeld, sê die departement van gesondheid.

Die departement sê in 'n verklaring dat die 32-jarige man van Kaapstad nie onlangs gereis het nie, wat daarop dui dat daar 'n groot moontlikheid van plaaslike oordrag is.

'n 30-jarige man van Johannesburg wat ook nie gereis het nie, het verlede Donderdag die eerste persoon in die land geword by wie aappokke gediagnoseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.80
+0.0%
Rand - Euro
16.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,787.86
-0.3%
Silwer
20.30
-1.4%
Palladium
2,288.50
+1.5%
Platinum
959.25
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos