Nut van toetse vir teenliggaampies

akkreditasie

Toetse vir teenliggaampies vir Covid-19 het pas amptelik in Suid-Afrika begin, maar ’n kenner sê “die nut daarvan is uiters beperk.”

Prof. Francois Venter van die Universiteit van die Witwatersrand se instituut vir reproduktiewe gesondheid en MIV en ’n hoogleraar in die ontwikkeling van medisyne, sê die toetse het ’n “uiters beperkte, indien enige, rol in kliniese bestuur en behandeling (van die virus)”. “Die rol sal waarskynlik grootliks beperk wees tot waarneming en navorsing vir byvoorbeeld entstowwe.”

Die toetse, wat deur die Suid-Afrikaanse Regulatoriese Owerheid vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) goedgekeur is, word hoofsaaklik by private laboratoriums gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos