‘Onwaar’ dat regulasies nie by Spoegwolf-optrede nagekom is

akkreditasie
Spoegwolf  Foto: Argief
Spoegwolf Foto: Argief

Bewerings dat mense by ’n optrede van Spoegwolf in ’n bekende kuierplek in Plettenbergbaai nie maskers gedra of ’n gesonde afstand gehandhaaf het nie, is onwaar, sê die groep se bestuurder, Chris von Wielligh.

Spoegwolf het Donderdagaand opgetree in Mel’s Place, ’n restaurant en kuierplek wat aan die sanger en kitaarspeler Mel Botes en sy vrou, Jeanne, behoort.

’n Video en foto’s is op sosiale media versprei van mense wat skynbaar sonder maskers is en glo nie ’n gesonde afstand handhaaf nie. Vrydag het dit geblyk dat die video en foto’s intussen van platforms soos Facebook verwyder is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos