Ouer Europeërs kry nie Oxford-entstof

akkreditasie
Boris Johnson, Britse premier, kyk verlede week hoe jr. suster Susan Cole ingespuit word met die Oxford/AstraZeneca-entstof in die Chase Farm-hospitaal in Londen, Engeland. Foto: Getty
Boris Johnson, Britse premier, kyk verlede week hoe jr. suster Susan Cole ingespuit word met die Oxford/AstraZeneca-entstof in die Chase Farm-hospitaal in Londen, Engeland. Foto: Getty

Verskeie Europese lande het besluit om nie die Oxford-entstof vir mense ouer as 65 jaar te gee nie weens onsekerheid oor die doeltreffendheid daarvan onder ouer bevolkings.

Hoewel pres. Emmanuel Macron van Frankryk ook sy bedenkinge oor die veiligheid van dié entstof vir ouer mense uitgespreek het, besweer data uit Brittanje sulke vrese.

In een van die wêreld se grootste entstofprogramme het meer as 10 miljoen Britte teen die naweek reeds ’n eerste dosis van AstraZeneca of Pfizer se entstowwe gekry. Die oorgrote meerderheid van dié ontvangers is bejaarde Britte (ouer as 75 jaar) en gesondheidswerkers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 168/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.04
+0.7%
Rand - Pond
19.86
+0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.55
+0.3%
Silwer
21.67
+0.2%
Palladium
2,019.60
-0.4%
Platinum
947.11
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,496
0.0%
Alle aandele
69,212
0.0%
Hulpbronne 10
71,854
0.0%
Industriële 25
77,093
0.0%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos