Ouetehuise moet help om oues vir inenting te registreer

akkreditasie
Margaret Elizabeth Smith (99), ’n inwoner van Claremont, word by die Brooklyn-borshospitaal teen Covid-19 ingeënt.
Margaret Elizabeth Smith (99), ’n inwoner van Claremont, word by die Brooklyn-borshospitaal teen Covid-19 ingeënt.

Die Wes-Kaapse LUR vir maatskaplike ontwikkeling het ’n beroep op ouetehuise gedoen om hul inwoners te help om vir Covid-19-inentings te registreer sodat ernstige siektes en sterftes voorkom kan word.

“Ons beroep is gemik op ouetehuise,” sê Joshua Covenant Chigome, woordvoerder van die LUR, Sharna Fernandez, by navraag. “Maar ons vra alle mense, soos Alan Winde, Wes-Kaapse premier versoek het, om bejaardes te help registreer wat dalk nie toegang tot selfone en die internet het nie.”

Die Wes-Kaapse departement van gesondheid fasiliteer die beplanning en inwerkingstelling van fase 2 van die Covid-19-inentingsplan, wat alle inwoners van 60 en ouer insluit, luidens ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.62
-1.0%
Rand - Pond
20.92
-1.0%
Rand - Euro
17.41
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,788.76
-0.5%
Silwer
22.39
-1.7%
Palladium
2,377.45
+0.1%
Platinum
1,011.39
-1.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos