Pandemie veroorsaak meer depressie, angs by vroue as mans

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

Die koronaviruspandemie eis ’n groter tol op vroue as mans ten opsigte van depressie en angs, wys navorsing.

Dit is nie onverwags nie omdat dit waarskynliker is dat vroue erger deur die maatskaplike en ekonomiese gevolge van die pandemie geraak sal word, sê dr. Charles Shey Wiysonge, ereprofessor in epidemiologie en biostatistiek aan die Universiteit van Kaapstad (UK) en direkteur van Cochrane Suid-Afrika by die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad. Hy is die medeskrywer van die navorsing wat deur ’n groep internasionale navorsers onderneem is.

“Bykomende versorgings- en gesinsverantwoordelikhede weens skoolsluitings of gesinslede wat ongesteld word, is meer geneig om op die skouers van vroue geplaas te word,” sê Wiysonge in ’n verklaring van die UK.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 2
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos