Piketberg-hospitaal se dak gouer herstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Radie Kotze-hospitaal in Piketberg.  Foto: Google Maps
Die Radie Kotze-hospitaal in Piketberg. Foto: Google Maps

Inwoners van Piketberg hoef nie na ander dorpe te reis vir mediese sorg nie nadat dele van die Radie Kotze-hospitaal vandeesweek ontruim is.

Die Wes-Kaapse departement van gesondheid sê dringende herstelwerk sal gedoen word nadat ’n onlangse inspeksie gewys het op ernstige probleme met die hoofgebou se dak.

Personeel en pasiënte moes Dinsdag sekere dele van die hospitaal verlaat vir ’n “gereelde inspeksie” wat deel is van die beplande opknapping van die hospitaal aanstaande jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos