Taiwan skenk 30 000 maskers aan NMB-metro

akkreditasie
David Jintso Lin (middel), direkteur-generaal van die Taipei-skakelkantoor in Kaapstad, oorhandig Dinsdag 30 000 maskers aan die Nelson Mandelabaai-metro. Nqaba Bhanga (links), burgemeester van die metro, en Jonathan Lawack (regs), speaker, ontvang die skenking.  Foto: Lulama Zenzile
David Jintso Lin (middel), direkteur-generaal van die Taipei-skakelkantoor in Kaapstad, oorhandig Dinsdag 30 000 maskers aan die Nelson Mandelabaai-metro. Nqaba Bhanga (links), burgemeester van die metro, en Jonathan Lawack (regs), speaker, ontvang die skenking. Foto: Lulama Zenzile

Die Taiwanse regering het hul verhouding met die Nelson Mandelabaai-metro versterk deur ’n skenking van 30 000 maskers vir die bekamping van die koronaviruspandemie aan die metro te maak.

Dit is die regering se vierde skenking aan die metro sedert die ontstaan van hul verhouding in 2016.

David Jintso Lin, direkteur-generaal van die Taipei- (Taiwan se hoofstad) skakelkantoor in Kaapstad, wat die maskers Dinsdag aan die stad oorhandig het, sê lande moet mekaar gedurende die pandemie help.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos