Toename in griep voorspel niks goeds vir Covid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.  Foto: Unsplash
Ter illustrasie. Foto: Unsplash

Die feit dat daar vir die eerste keer in anderhalf jaar ’n merkbare opbloeiing van griepgevalle in Suid-Afrika is, voorspel niks goeds vir ’n vierde vlaag van Covid-19 nie.

Só het kenners Woensdag gesê oor die toename in griepgevalle sedert Augustus.

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het verlede week in ’n verklaring gewaarsku daar was veral in die eerste week van November ’n skerp toename.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos