Tronk ‘toegemaak’ nadat 92 positief toets

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Argief
Foto ter illustrasie. Foto: Argief

Die Helderstroom-gevangenis by Caledon in die Overberg laat geen nuwe gevangenes toe nie nadat die koronavirus soos ’n veldbrand deur die tronk versprei het.

Niemand wat tans daar is, sal ook uitgelaat word nie nadat meer as 90 nuwe bevestigde gevalle oornag aangemeld is.

Volgens die polisie- en gevangenisdiensvakbond Popcru is die situasie so benard dat tronke nou ’n gevaarsone is en bewaarders en gevangenes ’n hoë risiko loop om die virus op te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos