Verkrag-klag: ‘Die hospitaal is medepligtig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Meisie (15) is glo verlede week Donderdag deur ’n ander pasiënt in die Stellenbosch provinsiale hospitaal verkrag. Foto: Jaco Marais
’n Meisie (15) is glo verlede week Donderdag deur ’n ander pasiënt in die Stellenbosch provinsiale hospitaal verkrag. Foto: Jaco Marais

Dit is onaanvaarbaar dat die hospitaal eers dae ná die voorval ’n tienermeisie se ouers ingelig het dat sy glo deur ’n medepasiënt in die Stellenbosch provinsiale hospitaal verkrag is.

Dit is die mening van dr. Nomafrench Mbombo, Wes-Kaapse LUR vir gesondheid, wat Donderdagmiddag die hospitaal besoek het om vas te stel wat presies gebeur het.

Van haar personeellede het ook al Woensdag met die meisie se familie vergader.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.12
-0.1%
Silwer
24.15
-0.6%
Palladium
1,995.50
-3.7%
Platinum
1,046.00
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos