Vrywaar gesondheidsgeriewe van beurtkrag – RGB

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie Foto: Getty Images

Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) het ’n beroep gedoen dat alle hospitale, klinieke en ander gesondheidsgeriewe van beurtkrag vrygestel word.

Prof. Simon Nemutandani, president van die raad, het Donderdagoggend in ’n verklaring gesê terwyl sekondêre- en tersiêre-vlak- openbare hospitale oënskynlik goed toegerus met kragopwekkers is, word kleiner gesondheidsgeriewe wat nie so goed hiermee toegerus is nie dikwels sonder krag gelaat.

Volgens hom is meer as 80% van Suid-Afrikaners afhanklik van openbare gesondheidsdienste, en die implementeringsfases van beurtkrag en die gebrek aan ’n sterk noodplan is met wisselende en verreikende gevolge rampspoedig in die gesondheidsomgewing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos