Deel

Wes-Kaap sluit ooreenkoms met VSA oor TB, MIV en Covid-19

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, onderteken die ooreenkoms Dinsdagoggend in Kaapstad. Langs hom is Will Stevens, waarnemende Amerikaanse konsul-generaal in Kaapstad. Foto: Verskaf/VSA konsulaat
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, onderteken die ooreenkoms Dinsdagoggend in Kaapstad. Langs hom is Will Stevens, waarnemende Amerikaanse konsul-generaal in Kaapstad. Foto: Verskaf/VSA konsulaat

Die Wes-Kaap het ’n ooreenkoms ter waarde van $10 miljoen met die Amerikaanse regering gesluit om tuberkulose, MIV/vigs en Covid-19 in die provinsie te beheer.

Die ooreenkoms is tussen die ontwikkelingsagentskap USAid in Suider-Afrika, die Wes-Kaapse regering en die Amerikaanse regering onderteken.

Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het dié ooreenkoms Dinsdag op sy weeklikse aanlyn inligtingsessie bekend gemaak. Hy het hierin ook terugvoering gegee oor die vordering met die Covid-19-inentingsprogram, veral oor die lae inentingspersentasie onder Wes-Kapenaars in die ouderdomsgroep 50 jaar en ouer in verskeie dele van die provinsie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos