Uitlatings oor inentings ‘moet gestaaf word’

akkreditasie
LOOP GOED: Sharna Fernandez is hêppie met die pas waarteen inentings verloop.
LOOP GOED: Sharna Fernandez is hêppie met die pas waarteen inentings verloop.
Foto ter illustrasie: iStock Images

Mediese wetenskaplikes wat in die openbaar uitlatings oor inentings maak, moet dit met bewyse kan staaf.

So het dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, Dinsdagaand op ’n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid aan LP’s gesê.

Dít kom nadat dr. Susan Vosloo, hartchirurg, en prof. Tim Noakes, bekende sportwetenskaplike, die afgelope ruk onder skoot gekom het weens hul uitlatings oor inentings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.60
+0.8%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.74
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,853.67
+0.2%
Silwer
22.11
+0.4%
Palladium
2,074.50
+2.7%
Platinum
957.50
+0.7%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos