‘Wollie die wolskaap gebruik ook ivermektien,’ sê Bloem-leraar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vroeëre foto van dr. Wollie Grobler en sy vrou, Dina. By hulle is Esther le Roux, kurator van die Oliewenhuis-kunsmuseum. Toe dié foto geneem is, het hulle die opening van die kunsuitstalling oor die smart en lyding van vroue en kinders gedurende die Anglo Boere-oorlog by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein bygewoon.    Foto: Argiewe
’n Vroeëre foto van dr. Wollie Grobler en sy vrou, Dina. By hulle is Esther le Roux, kurator van die Oliewenhuis-kunsmuseum. Toe dié foto geneem is, het hulle die opening van die kunsuitstalling oor die smart en lyding van vroue en kinders gedurende die Anglo Boere-oorlog by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein bygewoon. Foto: Argiewe

“Wollie die wolskaap gebruik ook nou ’n bietjie ivermektien teen Covid-19,” skerts dr. Wollie Grobler, predikant van die NG gemeente Bloemfontein-Noord (Klipkerk).

Hy het Covid-19 en sê nadat dié virus hom platgetrek het, doen hy al die moontlike om gesond te word.

“Ek het letterlik die dood in die gesig gestaar toe ek in ’n spieël na myself gaan kyk, maar my vrou, Dina (my rooikop kat), het anders gedink en gesê: ‘Wollie, jy verbeel jou, dit is net die swak lig van die gloeilamp wat jy laas ingesit het.’ Ek het toe dadelik ’n sterker gloeilamp gaan insit en die dood het gewyk,” skerts hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,840.12
-0.0%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
2,051.50
+2.4%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,133
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,383
-0.3%
Finansiële 15
15,113
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos