2 jonges weer aangekla nadat ouers in huis aangeval is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Colson Phelps (regs) word saam met Ruan van Heerden en ’n 17-jarige meisie daarvan beskuldig dat hulle Barnie (54) en Magda (49) van Heerden in die vroeë oggendure van 10 Januarie met ’n mes en ’n gholfstok aangeval het. Foto: Deaan Vivier
Colson Phelps (regs) word saam met Ruan van Heerden en ’n 17-jarige meisie daarvan beskuldig dat hulle Barnie (54) en Magda (49) van Heerden in die vroeë oggendure van 10 Januarie met ’n mes en ’n gholfstok aangeval het. Foto: Deaan Vivier

Die twee jong mans wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede jaar die een se ouers in hul huis in Centurion met ’n gholfstok en mes aangeval en probeer vermoor het, is weer gedagvaar om in die hof te verskyn.

Een van hulle, Colson Phelps, het reeds Woensdag in die streekhof in Pretoria verskyn waar die saak teen hom op die hofrol geplaas is.

Hy is kort daarna na die Weskoppies- psigiatriese hospitaal geneem vir die evaluering wat die staat reeds in Februarie verlede jaar versoek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos