22 j. tronkstraf vir man wat bejaarde vermoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hester Cowling, beter bekend as tannie Babsie, was gelief en bekend om die mooi klere wat sy gemaak het. Een van haar moordenaars is Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria tot 22 jaar tronkstraf gevonnis. Foto: Verskaf
Hester Cowling, beter bekend as tannie Babsie, was gelief en bekend om die mooi klere wat sy gemaak het. Een van haar moordenaars is Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria tot 22 jaar tronkstraf gevonnis. Foto: Verskaf

“Jy het geen ander rede as geldgierigheid gehad om haar te vermoor nie. ’n Mens kan nie laer daal as dit nie.”

So het regter Hennie de Vos gesê toe hy die 49-jarige Johannes Cornelius (Hannes) Fourie Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis het.

Fourie het ’n pleit-en-vonnisooreenkoms met die staat aangegaan. In ruil vir tronkstraf van 22 jaar het Fourie skuld beken vir sy aandeel in die moord op die 95-jarige Hester (Babsie) Cowling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.18
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,794.81
+0.1%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,794.50
+2.5%
Platinum
959.66
+0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,087
+1.1%
Alle aandele
69,420
+1.2%
Hulpbronne 10
65,173
+1.7%
Industriële 25
93,112
+0.2%
Finansiële 15
13,308
+2.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos