2de polisielid vas wat glo geld eis in Vrystaat

akkreditasie
Foto ter illustrasie deur Unsplash (Bill Oxford)
Foto ter illustrasie deur Unsplash (Bill Oxford)
Photo by Bill Oxford on Unsplash

Nog ’n polisiebeampte is vandeesweek in die Vrystaat in hegtenis geneem nadat hy geld van iemand geëis het.

Dit is die tweede geregsdienaar wat vandeesweek in die Vrystaat weens afpersing en korrupsie aangekeer is.

Volgens brig. Motantsi Makhele, Vrystaatse provinsiale polisiewoordvoerder, het die 43-jarige polisiesersant van Welkom reeds in die hof verskyn nadat hy en vriende na bewering in Februarie 2020 by die klaer se huis in Bultfontein opgedaag en beweer het hulle is bewus van misdadige aktiwiteite waarby die klaer betrokke is. Hulle het gevra dat die klaer R30 000 aan hulle betaal ten einde nie in hegtenis geneem te word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos