Deel

3 in hof ná moord op Duitse toeris

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jörg Schnarr (67)   Foto: www.tcb-johannisau-fulda.de
Jörg Schnarr (67) Foto: www.tcb-johannisau-fulda.de

Drie beskuldigdes het Dinsdag in die landdroshof in Kabokweni, Mpumalanga, verskyn vir die moord op die Duitse toeris Jörg Schnarr (67).

Napoleon Joseph Nyalunga (35), Marshall Cebo Mamba (38) en Bongumusa Fortune Matsane (25) het Dinsdag vlugtig in die hof vir formele borgtogaansoeke verskyn.

“Die aansoek het nie plaasgevind nie aangesien hul regsverteenwoordiger geloop het voordat hulle in die hof verskyn het,” sê brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos