3 renosterstropers swaar gestraf

akkreditasie

Drie mans is Donderdag deur die streekhof in Skukuza, Mpumalanga, altesaam 105 jaar gevangenisstraf opgelê vir die stroping van renosters.

Isaac Phaahla, woordvoerder van Sanparke, sê twee van die skuldiges, Shangani Mathebula en Emmanuel Mdhluli, is afkomstig van Mosambiek. Die ander skuldige, Walter Hendrik Mangane, is ’n Suid-Afrikaner.

Volgens Phaahla is die mans in 2017 in hegtenis geneem nadat hulle drie renosters in die Maroela-gebied, in die suidelike gedeelte van die Krugerwildtuin, gestroop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.00
-0.4%
Rand - Pond
21.26
-0.4%
Rand - Euro
18.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,768.41
+0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,812.53
+1.6%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,764
+0.3%
Alle aandele
71,260
+0.3%
Hulpbronne 10
67,568
+0.0%
Industriële 25
93,983
+0.3%
Finansiële 15
14,026
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos