4 polisielede in hof wat glo drank, sigarette steel

akkreditasie

Vier Oos-Kaapse polisielede is vasgetrek vir die beweerde diefstal van drank en sigarette in twee afsonderlike voorvalle.

Die polisie het Vrydag twee van hul eie lede van die Joza-polisiekantoor in Makhanda geboei nadat hulle glo verbind is met die stroop van ’n drankvragmotor wat verlede jaar in Makhanda omgeslaan het.

Sers. Lesley Sauls en konst. Justine Freeman, wat reeds Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn het, het na bewering ook die gesteelde drank aan ’n plaaslike taverne verkoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos