6 lyke op vlakte: Saak weer uitgestel

akkreditasie
Die toneel waar die ses lyke in Desember 2014 gekry is. Foto: Liza van Deventer
Die toneel waar die ses lyke in Desember 2014 gekry is. Foto: Liza van Deventer
Liza van Deventer

Die saak teen 16 mans wat daarvan aangekla word dat hulle ses mans in ’n huis in Kraaifontein vermoor en die lyke daarna op die Joostenbergvlakte gelos het, is Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad tot 2 Junie vir nog ’n voorverhoor uitgestel.

Nadat die saak uitgestel is, het hulle met hul regsverteenwoordigers gekonsulteer.

Adv. John Ryneveld, staatsaanklaer, sê die verdediging het vir kleurafdrukke van die foto’s van die toneel gevra en dat hulle die geleentheid kry om met hul kliënte te konsulteer oor erkennings wat hulle deur middel van video-opnames gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 80/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,123
+1.2%
Alle aandele
75,763
+1.1%
Hulpbronne 10
74,983
+0.6%
Industriële 25
96,513
+2.4%
Finansiële 15
15,215
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos