6 vermeende verkragters se verhoor begin Woensdag

akkreditasie
File

Ses mans wat daarvan verdink word dat hulle onder andere ’n sesjarige meisie herhaaldelik verkrag het tydens ’n rooftog, se verhoor begin na verwagting Woensdag in die rondgaande hof in Klerksdorp.

Die ses het na bewering ook ’n 15-jarige meisie verkrag tydens die rooftog op 22 Augustus 2015. Twee vroue is glo ook, soos die kinderslagoffers, herhaaldelik verkrag.

Die beskuldigdes het Dinsdag vlugtig in die hof verskyn. Een van hulle het ’n beampte van die departement van korrektiewe dienste aan die hand gebyt toe hy skoppend en protesterend die hof ingedra is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.67
+0.9%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,841.77
+0.1%
Silwer
24.61
+1.9%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,050.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos